Voorlopige program:  2025-simposium

Wat om te verwag

Die 2025-simposium word oor twee dae aangebied, en strek vanaf vroegoggend 13 Oktober tot vroegmiddag op 14 Oktober.

Op 13 Oktober skop dieprogram met 'n openingsfunksie af, waarna studente-aanbiedings volg, en wat op 14 Oktober voortgesit word.

'n Spesialislesing oor patentering of 'n verwante onderwerp sal tydens die simposium aangebied word, waardeur die organiseerders 'n bydrae tot die professionele ontwikkeling van deelnemende studente lewer.

'n Funksie word die aand van 13 Oktober aangebied, waartydens 'n praatjie deur 'n genooide US-spreker oor 'n natuurwetenskaplike onderwerp gelewer word en waarna 'n ete en geleentheid vir netwerkvorming en gesellige samesyn volg.

Die simposium word die middag van 14 Oktober met 'n prysuitdelingsfunksie afgesluit.

Nader aan die simposium sal 'n skakel hier verskaf word om eers die voorlopige program en later die finale weergawe hier te kan aflaai.

More Reading:

  • chief-Body

  • chimney-Brass

  • clean-Bread

  • clear-Breath

  • cliff-Brother

  • Cloth-Building

  • Coal-Burn

  • cold-Burst

  • Color-Business

  • comb-Butter

  • Hoofborge


    Adams&Adams
    Afriforum
    Eureka
    Poretech
    Riptide Technology
    Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT) Noordwes-Universiteit
    Synercore

    Borge


    Jeneel Technology Services Pty LtD
    NARICH
    Spoor & Fisher